(Jwplayer)

February 18, 2016

#MISSING: Young Afrikaner man, Gustav Wilhelm van der Merwe (27) still missing after 3 months

#StopWhiteGenocideInSA

Die polisie  en  die  Pink Ladies het ʼn beroep op die publiek gedoen om te help  om Gustav Wilhelm van der Merwe (27) op te spoor, nadat hy verlede  jaar  spoorloos  van ʼn plaas in die Wolseley-omgewing in die WesKaap verdwyn het. Dessie  Rechner, stigter  en  direkteur  van die Pink Ladies, het Donderdag aan Maroela Media gesê Van der Merwe is in November deur sy ma as vermis  aangemeld nadat hy hul plaas, Hoekiesdam, in sy motor verlaat en nie  weer teruggekeer het nie.  (http://maroelamedia.co.za/n nuus/jong-man-reeds-drie-ma vermis/?share=facebook&nb=  (http://maroelamedia.co.za/n nuus/jong-man-reeds-drie-ma vermis/?share=twitter&nb=1)  (http://maroelamedia.co.za/n nuus/jong-man-reeds-drie-ma vermis/?share=email&nb=1) “Hy is op 7 November om 15:00 vir die laaste keer gesien. Hy het ʼn swart langmouhemp en ʼn swart broek aangehad,”  het Rechner gesê. Van der Merwe het bruin hare, wat hy moontlik in rastalokke dra, ʼn rooibruin snor en baard, blou oë en weeg sowat 80kg. “Die polisie  soek sedert November na hom. Daar was al sprake dat hy in Observatory in Kaapstad gesien is,  maar dit kon nog nie bevestig word nie. Mense moet egter oral oplettend wees aangesien hy op enige plek in die land kan wees.” Rechner het ʼn beroep op die publiek gedoen om ʼn plakkaat met Van der Merwe se inligting wyd op sosiale media te deel met die hoop om hom vinnig op te spoor. Sy het die publiek ook versoek om op die uitkyk te wees vir sy motor, ʼn rooi BMW 320i 1984-model, met die registrasienommer CFA 4606. Enigiemand wat weet waar Van der Merwe hom bevind, of wat sy motor sien, word versoek om ao. Carlitz van die Wolseley-polisie te bel by 023 231 8000 of die Pink Ladies by 072 214 7439.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/jong-man-reeds-drie-maande-vermis/

#StopWhiteGenocideInSA