(Jwplayer)

February 28, 2016

#FarmMurder: UPDATE: Former Afrikaner police detective, Nic Heyns (73) stabbed to death with a bread knife by black terrorists

Two black killers were arrested by farmers just hours after a pensioner was 
stabbed ▶12 TIMES◀
with a bread knife on a smallholding yesterday

Twee mans is deur boere vasgetrek enkele ure nadat 'n pensioenaris gisteroggend op 'n kleinhoewe aan die verre Wes-Rand met 'n broodmes doodgesteek is.
Nic Heyns (73), 'n oudspeurder, is 12 keer gesteek. Die meeste wonde was in sy maag en bors.
Hy het die afgelope ses jaar alleen op die kleinhoewe naby Poortjie gewoon.
Die broodmes en Heyns se 9 mm-pistool en selfoon is in die twee verdagtes se besit gevind.
Die mans, 'n 28-jarige en 'n 39-jarige, is aan die polisie oorhandig.
Bure het gister net ná 07:00 op Heyns se bebloede lyk afgekom waar dit in die veld 
gelê het.

Volgens Jaco Taute, wat in die omgewing boer, wil dit voorkom asof Heyns mense voorgekeer het wat oor sy grond geloop het.
"Die oom het op sy trekker na die mense gery en toe die laaste 500 meter na hulle toe gestap."
Heyns het die mans waarskynlik gekonfronteer en is toe doodgesteek.
Michael, Heyns se enigste seun, sê sy pa het die afgelope ses jaar alleen op die kleinhoewe gewoon nadat sy ma oorlede is.
Sy pa was 'n oudspeurder wat in Johannesburg gewerk het. Hy het nie geboer nie, maar van sy pensioen geleef.
Die Orange Farm-polisiekantoor ondersoek 'n saak van moord.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/oudspeurder-73-vermoor-20160226

#StopWhiteGenocideInSA