(Jwplayer)

February 4, 2016

A 19-year-old black rapist from Thembalethu, was sentenced to 12 years imprisonment for rape & robbery

A 19-year-old black rapist from Thembalethu, who robbed and raped a 26-year-old woman in her flat in Mitchell Street in May last year, was sentenced to 12 years imprisonment in the George Regional Court last week


GEORGE NUUS - 'n 19-jarige man van Thembalethu is verlede week 12 jaar tronkstraf in die George-streekhof opgelê nadat hy 'n vrou in Mei 2015 in haar woonstel oorval, beroof en verkrag het.

Lebohang Daniels het op 15 Mei omstreeks 22:00 by die slagoffer se woonstel in Mitchellstraat ingebreek nadat hy toegang deur 'n oop badkamervenster verkry het.

Die slagoffer was in haar slaapkamer toe sy 'n geluid gehoor en ondersoek gaan instel het. Sy het die verdagte uit die badkamer sien kom waarna hy haar na haar slaapkamer geneem het.

Hy het haar hande en voete met 'n elektriese kabel vasgebind en sy vingers in die slagoffer se geslagsdele gedruk.

Hy het daarna met die slagoffer se skootrekenaar, tekkies, 'n horlosie en handsak gevlug.

Daniels is drie dae na die voorval naby die George-hof aangekeer. Die slagoffer het hom in Yorkstraat opgemerk en herken. Sy was onderweg na die hof vir 'n vergadering oor die voorval. Hy het weggehardloop, maar is deur die polisie agternagesit en aangekeer.

Die saak het voor streeklanddros MP Fourie gedien, Reinet de Waal het vir die staat verskyn en Anton Marx van die Regshulpraad vir Daniels.

http://www.georgeherald.com/news/News/General/156846/12-jaar-vir-roof-verkragting


#StopWhiteGenocideInSA