(Jwplayer)

January 29, 2016

UPDATE: #FarmAttack TURNS to #FarmMurder: Farmer dies from gunshot wounds. Wife still in critical condition in hospital

Farmer who was shot in the head and chest, dies, the wife also shot in the head is still fighting for her life in hospital. Black terrorists still at large


Boer op Vrystaat-plaas vermoor
ʼn Boer is koelbloedig op sy plaas in die Rouxville-omgewing in die Vrystaat  vermoor terwyl sy vrou in ʼn kritieke toestand in die hospitaal is.  

Sers.  Yanga Ngcukana, woordvoerder van die polisie, het gesê hulle vermoed die egpaar is deur die loop van Donderdagaand in hul plaashuis aangeval. 

“Die boer is in die kop en bors geskiet. Hy het aan sy skietwonde beswyk.” 

Volgens Ngcukana het plaaswerkers Vrydag omstreeks 8:30 op die egpaar afgekom. Hulle hande en voete was vasgebind. “Die vrou is ook in die kop geskiet. Sy is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem.” 

Die moordenaars het met die egpaar se wit Toyota Hilux-bakkie gevlug. Dit is nie duidelik of enigiets tydens die voorval  gesteel  is  nie. 

Ngcukana het ʼn beroep gedoen op lede van die publiek wat moontlik inligting het oor die voorval om met hul naaste  polisiestasie  in  verbinding  te  tree.  Niemand  is  nog  in  verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/boer-op-vrystaat-plaas-vermoor/

ALSO READ:
■ #FarmAttack: Afrikaner Practitioner & Wife Seriously Wounded After Farm Attack Near Rouxville. Black Terrorists Still At Large

#StopWhiteGenocideInSA