#StopWhiteGenocideInSA
Plaasaanval:
Omstreeks 03:00 VM is 'n hoewe by Mooiplaats Zwavelpoort ,Klipkop 35 aangeval.Dis 'n landbouhoewe gebied Oos van Pretoria.Die huiseienaars is vasgebind en is beroof van 'n Oranje Toyota Yaris...
Die eienaars se toestand is verder onbekend. https://facebook.com/story.php?story_fbid=502345693276554&id=100005033835388
#StopWhiteGenocideInSA