(Jwplayer)

January 13, 2016

#FarmAttack: Explosives used by black attackers to open gun safe at Afrikaner, Neels van Rensburg farm near Brits

#StopWhiteGenocideInSA

Swart Plaasaanvallers Gebruik Plofstof Om Geweerkluise By Plaashuis Oop Te Blaas
n Bekende sakeman en wildboer van Assen naby Brits in Noordwes het groot skade gely toe aanvallers plofstof gebruik het om twee geweerkluise in sy plaashuis mee oop te blaas.

Die 67-jarige Neels van Rensburg en sy vrou, Rina, het gelukkig nie Sondagaand op hul jagplaas Buffelsdraai geslaap nie en is deur ’n chaotiese toneel begroet toe hulle gisteroggend vroeg by die plaashuishuis aangekom het.

Volgens ‘n polisiewoordvoerder is minstens agt jaggewere uit die kluise gesteel http://100punt6.co.za/inbrekers-gebruik-plofstof-om-geweerkluise-by-plaashuis-oop-te-blaas/

#StopWhiteGenocideInSA