(Jwplayer)

January 8, 2016

#ATTACK: VIDEO: Petrol station attacked for 2nd time near Middelburg, Afrikaner owner, Jannie Myburgh believes it's the same black attackers

Photo: Middelburg Observer
#StopWhiteGenocideInSA

Nog ‘n vulstasie beroof

Engen vulstasie in Samora Machelstraat naby HTS Middelburg, is op Oujaarsdag beroof, die werkers en ‘n kliënt is aangehou en met pepersproei gespyt.
Volgens Jannie Myburgh, eienaar van die Engen vulstasie, is dit heel moontlik dieselfde mans wat op ‘n vorige geleentheid by ‘n Sasol vulstasie in Meyerstraat toegeslaan het.
Die roof is op video afgeneem:

http://rekordcenturion.co.za/70959/nasionale-nuus-nog-n-vulstasie-beroof/
#StopWhiteGenocideInSA