(Jwplayer)

January 18, 2016

#ATTACK: Survives with injuries: Afrikaner man fighting for his life against black attackers at home after being attacked, assaulted & shot at

#StopWhiteGenocideInSA

Hierdie het Donderdag middag in Krugersdorp gebeur. Baie trots op hierdie jongman...:
Laat gistermiddag het twee gewapende rowers ingebreuk by my ouer huis met net my broer Dirk alleen by die huis. Die twee het hom aangerand en op hom geskiet. Maar hy het terug baklei en hulle so 'n bietjie pakslae gegee. Verskriklik trots om hom my broer te noem en omdat hy gewys het ons hoef nie bang te wees vir die skuim van ons land nie. Hy het opgestaan vir sy regte as 'n burger van die land, dit maak hom my held en rolmodel!!!
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1299104470116095&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA