(Jwplayer)

January 21, 2016

#ATTACK: Survived but badly injured: Couple attacked by blacks with machetes. NOTHING ROBBED!



Paartjie met panga aangeval

■ ‘n Paartjie wat vir ‘n uitstappie op die ou treinspoor tussen Lientjiesklip en Victoriabaai in Wilderness gegaan het vroeër vandag, is volgens gerugte deur mans met ‘n panga aangeval.
Die paartjie het geringe beserings opgedoen, en die saak word verder ondersoek
http://rekordcenturion.co.za/73300/nasionale-nuus-paartjie-met-panga-aangeval/?platform=hootsuite

■ 21 January 2016: Man en vrou wie vir 'n uitstappie op die ou treinspoor tussen Lientjiesklip en Victoriabaai in Wilderness gegaan het, is na bewering deur twee mans met 'n panga aangeval.
Volgens kaptein Malcolm Pojie, die Suid-Kaapse Polisiewoordvoerder, het die voorval tussen 12:00 en 13:00 plaasgevind.
Die paartjie, na verneem word vanaf Kaapstad, het geringe beserings opgedoen en is in die George Mediclinic behandel waarna hulle ontslaan is.
Volgens die inligting wat die polisie ontvang het, het die man die panga by een van die verdagtes afgevat, waarna hulle gevlug het.
"In hierdie stadium is dit onseker of hulle enige waardevolle items gevat het," het Pojie gesê.
Die polisie is deur 'n omstander in kennis gestel, maar die paartjie was reeds weg toe die polisie op die toneel opdaag.
Meer inligting volg soos dit bekend word.
http://www.georgeherald.com/news/News/General/155924/Paartjie-deur-mans-met-panga-aangeval

#StopWhiteGenocideInSA