(Jwplayer)

December 3, 2015

TRIPLE #MURDER: Afrikaner woman and her two children were attacked & shot dead by 4 terrorists in their home this morning

DSC01871 (Small)
FOTO: Jannie du Plessis (Vaalweekblad)
Carla du Preez (17)
Carla du Preez (17)
Philip du Preez (13)
Philip du Preez (13)
Tia du Preez (42)

Tia du Preez (42)

#StopWhiteGenocideInSA


Ma en twee kinders geskiet in rooftog

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ma en twee leerders van die Hoërskool Driehoek is vanoggend ongeveer 04:00 by hul huis in Piet Retief Boulevard doodgeskiet deur vermoedelik vier rowers wat die huis betree het.
Tia du Preez (42), hul dogter Carla (17) en seun Philip (13) is in die huis oorval en doodgeskiet. Volgens inligting het die vier rowers die huis betree terwyl pa Fanie in motorhuis doenig was.

http://vaalweekblad.com/5432/ma-en-twee-kinders-geskiet-in-rooftog/#.Vl_uOJ4TiME.facebook


■ UPDATE: Vaalweekblad
3 hrs · Cape Town · 
Opvolg op vorige post:
Vaalweekblad verneem nie-amptelik dat die ma, sowel as haar 17-jarige dogter en 14-jarige seun doodgeskiet is. Die pa is ongedeerd. Verdere inligting volg binnekort
https://facebook.com/story.php?story_fbid=859875367460800&id=292358784212464&fs=0

■ Vaalweekblad
3 hrs · Cape Town · 
Baie slegte nuus 
Die polisie is tans op die toneel van 'n gewapende huisroof wat vermoedelik omstreeks 04:00 vanoggend in Piet Retief Boulevard, Vanderbijlpark plaasgevind het. Volgens onbevestigde gerugte is 'n vrou en twee kinders noodlottig in die voorval gewond. Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie. Vaalweekblad fb sal deur die loop van die oggend verdere opvolgberigte plaas. https://facebook.com/story.php?story_fbid=859865850795085&id=292358784212464&fs=0


The victims names have been released - Victims of this horrific attack - Tia du Preez (42), Daughter Carla (17) and Son Philip (13)
Media post is in comments.
Translation of Post received - VDBP : Armed robbery at about 4am this morning in Piet Retief Blvd, Vanderbijlpark . The woman and her two children were killed in their home. SAP is still on scene. No further information available. R.I.V. Strength to the family and friends Thu, Dec 3 , 2015 07:16:00
Original Post received - VDBP: Gewapende huisroof in die oggend ure in Piet Retief Blvd ongeveer 4uur vanoggend, die vrou en haar twee kinders is dood geskiet in hul huis. SAP is tans nog op toneel. Geen verdere inligting nou beskikbaar nie. R.I.V. Baie sterkte aan die familie en vriende Thu, Dec 3, 2015 07:16:00

https://facebook.com/StoptheKillingEndSouthAfricanGenocideNow/photos/a.446820765417294.1073741825.446796412086396/862265187206181/?type=3&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA