(Jwplayer)

December 29, 2015

#FarmAttack: Survives: Stellenbosch area: Farmer attacked by a black attacker armed with a axe.... "I want to kill you and take the car."


Stellenbosch-omgewing: AANVAL naby Beyerskloof Wynplaas gebeur. 'n Man en sy vrou was op pad na familie vir Kersfees. Die man was besig om die kar te pak toe 'n swart man met 'n byl hom benader.
Die eienaar van die kar het vir die swart man gevra om asseblief die kar te vat, hy het ook vir hom gese dat daar R3000 kontant in die motor is. Die swart man reageer toe met "I want to kill you and take the car.". Die eienaar van die kar sê vir die swart man dat hy die hek vir hom met 'n afstandbeheerder, wat in die kar le, moet oopmaak anders sal hy nie by die plaas kan uitkom nie. Dit is toe dat die eienaar van die kar ook sy vrou se "pepperball gun" in die kar sien en hom toe daarmee skiet. Die krimineel het toe weggehardloop. https://facebook.com/story.php?story_fbid=1286093248083884&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA