(Jwplayer)

December 20, 2015

#FarmAttack: Jo Fabian was attacked by 3 blacks while watching TV & shot in the head. Wife unharmed


Plaasaanval: Jo Fabian wat 'n huis huur op 'n kleinhoewe buite Greytown het gistermiddag omstreeks 14H00 gesit en TV kyk.
3 SWART TERRORISTE het ingestap en hom in die kop geskiet.Dit wil voorkom dat hy geslaap het.Jo se vrou is ongedeerd.Slegs 'n skootrekenaar en 'n paar klein items word vermis.
Ons is nie seker of Jo die aanval oorleef het nie.
Hierdie is die 34 ste aanval vir Desember.5 moorde was gepleeg in dieselfde tyd. https://facebook.com/story.php?story_fbid=493351767509280&id=100005033835388

#StopWhiteGenocideInSA