(Jwplayer)

December 19, 2015

#ANOTHER #MURDER: The body of a Afrikaner man, Gert Human was found with 2 gunshot wounds to the head in Odendaalsrus

Beloning Uitgeloof Na Moord Op Afrikaner Man

Die polisie het ‘n belonging van R 50 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die arrestasie en skuldigbevinding van die moordenaar van Gert Human. 
Hy is op 9 Otkober 2015 die laaste keer gesien by die Goldfields Casino in Welkom.
Sy liggaam is ‘n dag later by die Phakisa-renbaan op Odendaalsrus met twee skietwonde in die kop gevind.
Enige iemand wat kan help met die ondersoek na Human se dood, word versoek om Kaptain Ben Strydom van die polisie in Virginia te skakel by 057-2210129 of 0824611447.
http://100punt6.co.za/beloning-uitgeloof-na-moord-op-moordbeskuldigde/
#StopWhiteGenocideInSA