(Jwplayer)

November 5, 2015

#Murder: Update: Afrikaner teacher Lindie Bosch-Adams stabbed to death in front of 2 young sons in Warmbaths



Warmbaths: Desmain Clark Adams (20) is facing charges of stabbing to death Afrikaner teacher Lindie Bosch-Jansen (35) of Warmbaths on Sunday 18 October at the primary school.
*There has been a spate of knifing-attacks by people of colour against white Afrikaans-speakers: 

-- JAKES VAN DEVENTER DOODGESTEEK IN MAART 2015: 
First Johan van der Merwe, Jaco Maritz and Charles Duggans were all stabbed on the same evening in February 2015 in Warmbaths by a group knifemen in their homes. The following month, Jakes van Deventer was stabbed to death near the Roodepoort suburb of warmbaths in his home. The knifemen were all arrested and investigating officer Captain Renier Schutte said their trial is 'ongoing' and they are all in custody. He does not at the moment link this stabbing murder of the Afrikaans teacher to the previous local attacks.
===================
story follows: 
Warmbaths. He appeared for his remand appearance and his bail application was set for 27 October 2015 in the Warmbaths magistrate's court.
Reportedly Mrs Bosch-Jansen was attacked shortly before midnight outside her car after she had attended a birthday party at the barbeque-area of Warmbaths primary school given for her friend's father Howard Holtzhausen senior. The horrendous murder was witnesses by the teacher's young sons Juwan and Jay-Dee who were pupils at the school.
There seemed to be little 'robbed' but the local police claims that Adams was addicted to drugs.
The knifeman fled across the wire-fence of the primary school and hurt himself. The police and members of the local Crime Support Group hunted him down and captured him on the roof of the house belonging to police warrant officer André van de Venter: he had a robbed GPS decoder in his possession and a bloodied knife was also found on the sports-field of the school.Mrs Bosch-Jansen's boyfriend Howard Holtzhauzen junior rushed her to the nearby St Vincent's hospital but she was declared dead on arrival.
Die Pos newspaper in Warmbaths writes that Adams is facing murder charges. The local community were on hand to support the family of the murdered woman during their ordeal.
Her mother Mrs Anne Hoffman was weeping outside the courtroom, it was reported. Her daughter's burial took place on friday 23 October 2015 from the AGS-Church in Broederstroom.
SAPS captain Dolf Smith testified at the remand-hearing, that Adams had told him the night before the court-appearance -- when he was being questioned for a theft-case - that Adams admitted that he killed the woman because he owed money to a drug-dealer. Smith testified that there was 'a growing tendency amongst local drug-addicts to attack and rob residents to 
'feed their habit'. Adams had another problem at court: he had asked for an Afrikaans translator as he was Afrikaans-speaking. However he replied to all the questions put to him by magistrate sam PHakula in English. The translator slowed down the hearing as he struggled to translate technical terms and specific words from English to Afrikaans, it was reported by Die Pos. By 15h00 the magistrate decided to postpone the bail-application hearing to Wednesday 4 November and that Adams would have to remain in police custody until that time. 
http://diepos.linmedia.co.za/articles/crime/34048/2015-10-30/aanvaller-was-glo-met-dwelms-deurmekaar

ORIGINAL AFRIKAANS REPORT BELOW:

’n Gesellige verjaardagpartytjie het die afgelope naweek in ’n nagmerrie ontaard toe ’n onderwyser van Bela-Bela in die parkeerterrein van Laerskool Warmbad se lapa met ’n mes doodgesteek is. Lindie Bosch-Jansen (35) van Bela-Bela het op Saterdag, 17 Oktober, die 60ste verjaardag van haar vriend, Howard Holtzhausen, se pa, Howard Holtzhausen snr., bygewoon.Sy het sedert Mei by Jinnah Park Primary School in Spa Park op die dorp as onderwyser gewerk. Sy was voorheen ’n onderwyser by Laerskool Vaalwater en Laerskool Bosveld op Lephalale.Nadat die partytjie einde se kant toe gestaan het, het Bosch-Jansen teen omstreeks middernag na haar voertuig gestap om goed te begin opruim. Haar twee kinders was ook die aand by die geselligheid.Ao. Tommy van Blerk, ndersoekbeampte, het gesê haar oudste seun, Jay-Dee (10), het skielik geskree dat iemand by die motors rondsluip. ’n Vreemde man het Bosch-Jansen genader en haar onder haar linkerarm in die bors gesteek. Die aanval het glo ten aanskoue van haar twee seuns, Jay-Dee en Juwan (7), afgespeel. Die seuns is albei 
skoliere van Laerskool Warmbad. “Howard (jnr.) het op daardie stadium na buite gekom en haar hoor gil. Hy het die verdagte in die rigting van Gilfillanstraat gesien hardloop. Hy het twee 
skote met sy pistool op die man afgevuur, maar het misgeskiet. Hy en ’n vriend het die man agterna gesit en hom naby die heining van die skool vasgekeer,” het Van Blerk gesê.Holtzhausen het dadelik teruggekeer na sy vriendin en haar na die St Vincent’s-hospitaal, wat skaars twee blokke van daar is, geneem. Sy is egter kort ná haar opname by die 
hospitaal dood verklaar.Van Blerk sê mense het toe in die parkeer-terrein begin skree en die vriend het die verdagte agtergelaat omdat daar vermoed is dat nog mense in gevaar was. Die verdagte het toe glo verder probeer vlug. Die polisie, asook die Bela-Bela Crime Support-groep (Warmbad-buurtwag), het met ’n uitgebreide soektog na die verdagte begin.Die 
verdagte het glo eers in die erf van ’n leë huis in Meiningerstraat, oorkant St Vincent’s-hospitaal, probeer skuil voordat hy na die volgende eiendom “gespring” het. “Ongelukkig vir hom 
behoort dié erf aan ao. André van de Venter van die Bela-Bela-polisie,” het Van Blerk gesê. Die soekspan het die verdagte op Van de Venter se huis se dak gevind en in hegtenis geneem.Desmain Clark Adams (20) het op Dinsdag, 19 Oktober, in die Bela-Bela-landdroshof verskyn in verband met die misdaad. Hy woon in Spa Park. Adams, wat met tye breed geglimlag het, het ’n kaalgeskeerde kop. Albei sy polse was met verbande toegedraai. Hy is vermoedelik beseer toe hy oor die lemmetjiesdraad van die laerskool se sportterrein gespring het in ’n 
poging om weg te kom.Adams was tydens sy inhegtenisname vol bloed en is onder polisietoesig na die Warmbad-hospitaal vir behandeling geneem, maar is later die dag ontslaan en na die aanhoudingselle geneem. ’n GPS is by hom gevind en die polisie het ’n bebloede mes op die sportterrein naby die lapa gevind, het Van Blerk gesê. Daar moet nog vasgestel word aan wie die GPS behoort. “Daar is ’n vermoede dat meer mense by die voorval betrokke was, maar die saak word nog ondersoek. Die polisie het egter ’n sterk saak teen Adams,” het Van Blerk 
gesê.Albei die Holtzhausens (pa en seun) het vandeesweek Adams se hofsaak bygewoon. Die saak is uitgestel na Dinsdag, 27 Oktober, vir ’n borgaansoek.

JAKES VAN DEVENTER DOODGESTEEK IN MAART 2015: 
• Bela-Bela is die afgelope jaar geteiken deur mesaanvallers. Eers is Johan van der Merwe, Jaco Maritz en Charles Duggan almal op dieselfde aand in Februarie deur ’n groep rowers in hul onderskeie huise aangeval en met messe gesteek, en daarna is Jakes van Deventer in Maart in sy huis in die Roodepoort-omgewing met ’n mes doodgesteek. Dié verdagtes is kort ná die voorval in hegtenis geneem en hul hofsaak duur steeds voort. Kapt. Renier Schutte, ondersoekbeampte wat die aanvalle op Van der Merwe, Maritz en Duggan ondersoek, het gesê die 
afgelope naweek se voorval word nie met die ander mesaanvalle verbind nie. (Lees ook Hartseer, verslaentheid oor onnie se dood)
http://www.diepos.co.za/articles/crime/33891/2015-10-23/juffrou-by-verjaardagparty-vermoor

=============
Praag 21 October 2015 - Die bruinman Damian Adams, 20, wat die wit onderwyseres Lindie Bosch-Jansen die naweek volgens ooggetuies met ‘n mes doodgesteek het, het in die 

landdroshof in Warmbad (Bela-Bela) verskyn. Die Pos, ’n plaaslike koerant, berig hy het verbande aan albei sy arms gehad.Hy het beserings aan sy arms opgedoen toe hy oor ’n 

lemmetjiesdraad probeer vlug het na die moord. Die vermoorde onderwyseres se handsak is in sy besit gevind.Anne O'Neill Hoffman, die moeder van Bosch-Jansen het nie Dinsdagoggend die hofverskyning van haar dogter se vermeende moordenaar bygewoon nie: sy is te getraumatiseer deur die 

gebeure. Adams sal in aanhouding bly tot hy volgende week om borgtog sal aansoek doen.

Also read:
#StopWhiteGenocideInSA