(Jwplayer)

November 1, 2015

#FarmAttack: Spoorsnyers arrested two dangerous criminals who had been terrorising Northem smallholdings residents



N vlaag van huisrowe en inbrake het inwoners by Northem kleinhoewes rooi laat sien .Kol Louwrens van HPG ondersoek span is gekontak vrydag oggend ondersoekbeamptes ,Spoorsnyers asook lede van SRU het begin met opvolg van leidrade en spore,,Twee verdagtes is opgespoor maar het weggehardloop n reuse soektog met lugsteun ( Helikopter) is begin in die middag het die tempratuur diep in die 40 grade gele ,gelukkig was Grobs van Grobslodge daar met verversings en teen drie uur is n arestasie gemaak, name en adresse is bekend aan HPG ondersoekspan en ondersoek sal verder gaan vandag..op fotos kan van die gereedskap gesien word wat hierdie verdagtes gebruik om deure en veiligheids tralies oop te forseer en af te breek ..alle gesteelde goedere van Vrydag nag is in bosse terug gevind. Dankie aan almal betrokke in opvolg
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1061721090513725&id=175545635797946

#StopWhiteGenocideInSA