PORT ELIZABETH – 10 Oktober 2015: Gavin Davenport is Saterdag omstreeks 21:20 deur vier swart kriminele in polisie-uniforms in hul VW Polo ingedwing en met ‘n vuurwapen aangehou. Gavin Davenport is daarna glo van sy besittings beroof, aangerand en in ’n verlate gedeelte van New Brighton agtergelaat. Gavin, die bestuurder van ‘n bekende kruidenierskettingwinkel in Kaapweg, Oos-Kaap meen hy sal nooit weer die polisie kan vertrou nie. Die kriminele het langs hom stilgehou terwyl hy na werk opppad huistoe gestap het. Die kriminele het Gavin glo gevra of hy dwelms verkoop, waarop hy hulle terug antwoord “Nee”. Die krimineel het nogtans beveel om in die voertuig te klim. Toe Gavin hul vra vir amptelike identifikasiekaarte, het hulle hom oorval en in die voertuig ingedruk. Hierna het die kriminele, volgens Davenport, ’n vuurwapen teen sy kop gehou en hom beroof. Hy kon glo eers weer opkyk toe hy in New Brighton uit die kar gegooi is. ‘n Verbygaande motoris het die kriminele laat spaander. Met Gavin se aankoms by die Humewood-polisiekantoor het, ’n vrou glo luilekker in haar kantoorstoel sit en slaap. Volgens Brigidier Marinda Mills, provinsiale polisiewoordvoerder, word die feit dat waar die sogenaamde polisiebeamptes aan die uniforms gekom het, ondersoek. En oor die feit dat die vrou wat in die polisiekantoor gesit en slaap het, was sy volgens hom ’n administratiewe klerk. Die aangeleentheid sal ondersoek word.
http://www.netwerk24.com/nuus/misdaad/2015-10-13-ek-sal-die-polisie-nooit-weer-vertrou-s-baaise-slagoffer
#StopWhiteGenocideInSA