(Jwplayer)

November 13, 2015

#FarmAttack: Potgietersrus farm attackers remain at large after hijacking insident on Zebedela road



Hoewe en plase rondom potgietersrus loop erg deur onder vier persone wat drade sny en by huise inbreek .Die Valke en Arende buurtwagte werk nagte deur om hierdie persone te probeer arresteer,vandag was ek saam Hannes en Flip Botha van Valke Buurtwag toe hierdie voertuig op Zebedela pad ge kaap is ,die bestuurder is met n wapen aangehou en vasgebind .die verdagtes het in n bospaadtjie ingery met Hannes hulle agterna waar na verdagtes in boom vasgery het ,die verdagtes het deur bosse gehardloop waar hulle vermoedelik deur n volkswagen Golf opgelaai is by teerpad .Die Spoorsnyers wil almal bedank wat water en koeldrank aanry veral vir Klasie en Ina Le Roux van Midas wees asb paraat teen inbrake en kyk vir vreemde spore sal fotos van spore plaas. Veiligheid asb eerste

Die Spoorsnyers
https://facebook.com/175545635797946/photos/a.185132088172634.44079.175545635797946/1066966599989174/?type=3

#StopWhiteGenocideInSA