(Jwplayer)

November 9, 2015

#ATTACK? David (DAWIE) Davids reported missing, found in hospital in a coma with brain-damage

David Davids nog in koma met bloeding op die brein
David Davids nog in koma met bloeding op die brein

DAVID DAVIDS (DAWIE) IS GEVIND MAAR TANS NOG NIE BUITE GEVAAR
NOVEMBER 3, 2015 

Dankie vir almal se omgee en shares. Christa is nou by hom. Na ‘n baie besige oggend, polisie wat nie belangstel om hulle werk te doen nie, rond ry, rond bel en baie boodskappe en oproepe het ‘n dame by Germiston Hospitaal gesê hy was daar maar dat hy Chris Hani Baragwanath Hospitaal toe getransfer omrede sy beseerings te erg was vir hulle om te behandel. Christa en haar sister Rulien is nou daar en sy is gelukkig maar geskok om hom te sien. Hy het bloeding op die brein, breinskade opgedoen en le tans gekoppel aan masjiene en pype in ‘n koma. Hulle kan na 2 ingaan om hom te sien. Hulle is baie verlig om te weet waar hy is en dankbaar vir almal se hulp. 

Dit is hoe ‘n man lyk wat polisie reken was nie nodig vir ‘n verslag, rapport, saak of enige tiepe papierwerk nie omrede hy net geval het?  En dit het hy self vir hulle gesê terwyl hy nie eers kon asem kry nie. 

Dit was nog een van die vele wonderwerke. Christa wat glad nie drink of rook nie was ook vertel Dawie het geval, en dat sy geval het met die kind want hulle was dronk. So wie kan stry wanneer daar so baie mense is wat getuig van wat gebeur het, dat die vrou en kind by die huis was. Baie ongelukkig met die situasie want hier kan ‘n man aangerand word, deur die straat gesleep word soos ‘n lap en in die middel van die pad gelos word met sy broek op sy enkel en dit is nie die papierwerk werd nie. Die gewone verskoonings is daar is nie genoeg mense nie of die Vans is alles op die bad. Wat sal die verkooning die keer wees … Die stationary is op ?! Ek vir een sê dankie aan die mense in die gemeenskap wat hulp gegee het en aan ons Vader bo in die Hemel wat die man en familie weer bymekaar gebring het. Ons bid nou dat hy versterk en genees. ♡

■ http://elsburgonsdorpie.co.za/david-davids-dawie-is-gevind-maar-tans-nog-nie-buite-gevaar/
■ https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1253856224640920&id=116298045063416

#StopWhiteGenocideInSA