(Jwplayer)

October 27, 2015

Watch: #FarmAttack on two different farms in Waterpoort, Limpopo. 3 black attackers at large




Daar was n inbraak by Brink Schlesinger se plaas onder andere is n 9mm pistool gesteel. Die swart misdadigers het na Wimpie Opperman se plaas beweeg en daar by die swart werkers se hostelle aan die drinke gegaan en twee werkers van boer, Wimpie Opperman en een werker van Al3 boerdery met die gesteelde 9mm geskiet. 2 Werkers is tans in hospital. Die swart aanvallers het per voet gevlug. Polisie het spoor gevat vanaf die naweek, maar niks opgelewer. Vanoggend 27 Oktober het die huisbediende die aanvallers gewaar by boer,  Brink Schlesinger se hek. Boere het spoor begin vat maar die spore het net tot by die teerpad gelei. En die moordenaars is weg

#StopWhiteGenocideInSA