(Jwplayer)

October 22, 2015

#MURDER: UPDATE: Three black killers in court for murder of Riebeeckstad woman

" Sophia Gehring 's hands were tied up , there was a plastic bag over her head, and she had injuries to her head and face "

         MURDERED: Sophie Gehring 


Riebeeckstad-moordverdagtes verskyn weer

Welkom - Drie swart aanvallers verskyn na verwagting vandag in die Welkom-landdroshof in verband met die moord op 'n bejaarde vrou in Riebeeckstad, Welkom.
Die twee Suid-Afrikaanse mans en ‘n Lesotho-burger, almal in hul twintigs, doen na verwagting aansoek om borgtog. Een van die verdagtes is ‘n voormalige tuinier van die slagoffer.
Hulle is in hegtenis geneem nadat die 72-jarige Sophie Gehring se lyk vroeër die maand in haar slaapkamer gevind is. Haar hande was vasgebind en daar was ‘n plastieksak oor haar kop. Volgens polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, was daar ook sigbare wonde aan haar kop en gesig.

Thakeng sê ‘n intensiewe ondersoek het die polisie na korrektiewe dienste in Odendaalsrus gelei, waar die mans reeds agter tralies was nadat hulle vroeër in Thabong, Welkom, in hegtenis geneem is vir die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen.

http://www.ofm.co.za/article/Local-News/172734/Riebeeckstadmoordverdagtes-verskyn-weer

ALSO READ:

#StopWhiteGenocideInSA