(Jwplayer)

October 20, 2015

#FarmMurder: UPDATE: Elderly Afrikaner man, Johan van der Berg (54) killed on Greenbushes small holding



Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman, is vermoedelik deur die loop van Vrydagaand op sy kleinhoewe in die Groenbossie-omgewing in Port-Elizabeth in die Oos-Kaap vermoor.
Berig deur Phillip Bruwer.
Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman, is vermoedelik deur die loop van Vrydagaand op sy kleinhoewe in die Groenbossie- omgewing in Port-Elizabeth in die Oos-Kaap vermoor. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, het Maandag aan Maroela Media gesê Van der Berg se liggaam is deur sy eksvrou, wat in ʼn aparte huis op dieselfde kleinhoewe woon, gevind. “Die vrou is omstreeks 08:15 na Van der Berg se huis om melk te leen toe sy op sy liggaam afgekom het,” het Van Rensburg gesê. “Daar word vermoed dat ʼn onbekende aantal verdagtes Vrydagaand of vroeg Saterdagoggend toegang tot sy huis verkry het deur die agterdeur oop te dwing.” Hy is vermoedelik dood nadat hy met ʼn skerp voorwerp in die bors gesteek is. Van der Berg se huis is geplunder en vuurwapens, ʼn televisie en DVD-speler is onder meer gesteel. Die polisie ondersoek ʼn saak van moord. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/man-op-pe-kleinhoewe-vermoor/

ALSO READ:
■ #FarmMurder: Afrikaner, Johan van der Berg (54) found, by his ex wife, murdered on his smallholding in Greenbushes on 17/10/2015

#StopWhiteGenocideInSA