(Jwplayer)

October 29, 2015

#ATTACK: Survives: Young couple attacked by blacks at home in Great Brak River. The woman was hit over the head with a machete




Vrou met panga oor kop geslaan

#ATTACK 1. GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Slegs 'n paar uur nadat 'n man en vrou in hul woning in Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier deur twee mans oorval is, het die Groot-Brakrivier polisie 'n verdagte gearresteer.
#ATTACK 2. Die inwoners, 'n man en sy verloofde, het op Saterdag 24 Oktober in die vroeë oggendure wakkergeskrik van hulle honde se geblaf. Die twee verdagte mans was reeds binne hul woning in Pienaarstraat.
Die mans het toegang tot die huis verkry deur die agterdeur met 'n skroewedraaier oop te forseer. Die vrou is met die agterkant van 'n panga oor die kop geslaan. Die mans het met 'n Roland-kitaarklankversterker gevlug waarna die polisie ontbied is.
http://www.mosselbayadvertiser.com/news/News/General/150476/Vrou-met-panga-oor-kop-geslaan

#StopWhiteGenocideInSA