(Jwplayer)

September 27, 2015

#MURDER: Ken Mount found dead with multiple stab wounds in his Kleinmond home



● Update: KLEINMOND MOORD (opvolg)
Die vermoorde Ken Mount wat verskeie kere met n skerp voorwerp doogesteek is in sy huis op Kleinmond. Sy lyk is Sondag ontdek nadat hy nog Saterdag besigheid gedoen het. Die motief is vermoedelik roof.
Volgens berigte is misdaad buite beheer in die Overbergse dorp en omgewing met die Polisie Stasie wat meer as 80% onderbeman is.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1234739619885914&id=116298045063416&fs=0

●KLEINMOND Wes Kaap MOORD.
Ontvang van een van ons lede. Kleinmond in die Wes Kaap is weer geruk deur n wrede moord op een van sy inwoners. Polisie en forensies is nog op die toneel en die persoon se naam kan nie bekend gemaak word nie. Die bejaarde persoon en eienaar van Gardenia Nursery was n bekende en geliefde persoon op die dorp.
Hy is binne in sy huis aangeval en oorlede na veelvuldige steekwonde met n skerp voorwerp. Sy liggaam is vanoggend gevind. Meer inligting sal later volg.
Kleinmond, Bettys Baai, Pringle Baai en Rooi Els loop blykbaar die afgelope jaar onder geweldige inbrake deur. Daar is net een Polisie stasie waaronder die 4 dorpe val. Ons bron se dat tot 60 inbrake per maand in die gebied voorkom!
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1234705833222626&id=116298045063416&fs=0

MURDER