(Jwplayer)

September 27, 2015

#FarmAttack: Afrikaner Baba van Zyl (80) attacked by a black attacker on her smallholding, Bloemfontein

 
Total of  37 FARM ATTACKS
10 FARM MURDERS 
&
 3 POSSIBLE FARM ATTACKS
 PREVENTED 
have already been reported this month 
(27 September 2015)

‘n 80 Jarige vrou van Martindale in Bloemfontein is ongedeerd na ‘n aanval op haar hoewe 25 September 2015
Baba van Zyl van Presidentsweg in die stad is in haar huis deur ‘n gemaskerde man oorval wat geld geëis het.
Twee werkers van haar seun het op die hoewe opgedaag en die man gekeer om die geld te vat.
Hy is deur die werkers agternagesit en aangekeer.
Die man sal moontlik beinnekort in die hof verskyn.
http://100punt6.co.za/gemaskerde-man-aangekeer-na-aanval-op-bfn-vrou-80/

#FarmAttack