(Jwplayer)

September 30, 2015

#MURDER: 2 black killers at large who attacked an elderly couple in their home killing the man in and leaving his wife with serious injuries

The man who was in his 70s was declared dead on the scene this morning after last night’s home invasion while his wife remains in critical condition in hospital.

The suspects made off with jewellery and household goods.

The police's Lungelo Dlamini said, “It happened during the early hours of this morning at about 3am when a couple were attacked in their cottage. The 71-year-old man was strangled & stabbed to death and his wife was strangled during the house robbery.”

ʼn Bejaarde man van Johannesburg is Woensdagoggend langs sy vrou in hul bed met ‘n skerp voorwerp doodgesteek toe twee mans by hul kothuis ingebreek het.

Ao.  Jerbes De Bruyn, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het omstreeks 03:00 by ʼn huis  in  Sophiatown gebeur. Die egpaar woon in ʼn kothuis agter in hul dogter se erf. “Een van die vensters  was glo op ʼn skrefie oop en die verdagtes het vermoedelik daardeur by die huis ingekom,” het  hy gesê. Die 71-jarige  man is twee keer met ʼn skerp voorwerp, vermoedelik ‘n mes, gesteek en gewurg. Sy 73-jarige  vrou  is  ook gewurg. Die verdagtes het daarna met ʼn televisie, DVD-speler en juwele op die  vlug  geslaan. Die man is op die toneel dood. “Ons kan nie nou met sekerheid sê of hy aan die steekwonde beswyk het of verwurg is nie, maar ʼn nadoodse ondersoek sal die oorsaak bepaal,” het De Bruyn gesê. Die vrou is na ʼn hospitaal gehaas. Dit is nie duidelik hoe ernstig haar beserings is nie. De Bruyn kon nie die slagoffers se name bekendmaak totdat al hul familie in kennis gestel is nie. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/bejaarde-man-langs-vrou-vermoor/

#MURDER