(Jwplayer)

September 15, 2015

#Attack on Retirement Funds: Pension funds no longer safe with ANC government



Pension funds next on ANC's looting list - Anton Alberts



FF Plus MP says govt has, in the past 21 years, transformed SA to the brink of an economic abyss

The noises the ANC is making about pension funds are becoming more ominous, especially seen against the background of the destructive work of Transnet’s two pension funds, Adv. Anton Alberts, the FF Plus’ parliamentary spokesperson on the economy says.
Adv. Alberts spoke as follow on the issue during his Member Statement in Parliament today:
“The ANC’s chairperson in Gauteng, Paul Mashatile, recently set the red lights flickering when he said that the ANC in Gauteng would at the party’s national general council meeting in October submit proposals that the party looks at ways to empower workers by directing where and how pension funds should be invested. According to Mashatile it is an attempt to transform South Africa’s economy.
It is unfortunately a fact that the ANC have in the past 21 years transformed South Africa to the brink of an economic abyss. Our economy is at present hovering on the brink of junk status and the trend of entropy one could have noticed for a while already.
What is happening now the FF Plus had predicted a while ago already: The ANC’s money is now finished and pension funds are now being targeted. Transnet pensioners are struggling precisely because somebody else had influence over their pensions as investment experts, i.e. Transnet.
It is becoming clearer that the ANC is nothing other than what a Marxist organisation that, through stealth legislation, is succeeding with that which Mugabe had done openly.
Little by little property rights are being destroyed and redistribution is taking place while government should actually be creating the environment for economic growth and development.
The FF Plus will strongly oppose any interference in South Africa’s pension funds and will even see to it that court action is taken, should it be required. We are saying to the ANC: leave our pensions funds alone!” Adv. Alberts says.
http://www.politicsweb.co.za/news-and-analysis/pension-funds-next-on-ancs-looting-list--anton-alb

TEIKEN DIE ANC DALK NOU PENSIOENE (OOK)?

“Hierdie verwarring, wat ʼn kenmerk van ANC-beleid veral oor die ekonomie geword het, is uiters skadelik, veral gesien teen die agtergrond  van die verwoesting van Transnet se twee fondse.” - Die VF+ se adv. Anton Alberts“Hierdie verwarring, wat ʼn kenmerk van ANC-beleid veral oor die ekonomie geword het, is uiters skadelik, veral gesien teen die agtergrond van die verwoesting van Transnet se twee fondse.” - Die VF+ se adv. Anton Alberts
Is pensioenfondse dalk nou in die ANC se visier, of is dit ten minste voorlopig steeds veilig?
Die Vryheidsfrontplus sê ANC-dubbelpratery oor die aangeleentheid, soos in talle ander gevalle, lei tot groot onsekerheid oor belangrike beleidsake lei.
In sy antwoord op ʼn parlementêre vraag oor pensioene van adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor finansies, sê die minister van finansies, Nhlanhla Nene, onder meer hy ‘oorweeg geen planne wat aan private of openbare pensioenfondse sal voorskryf’ oor hoe om hul geld te belê nie.
Rosestad 100.6 Paul Mashitile

Dit is in skerp teenstelling met die 

onlangse uitlatings van Paul Mashitile, ANC-voorsiter in Gauteng, dat die ANC met sy volgende algemene raadsvergadering in Oktober vanjaar na maniere sal kyk om werkers meer te ‘bemagtig’ deur aan te dui hoe en waar hul pensioengeld belê moet word. Volgens Mashatile is dit ʼn poging om Suid-Afrika se ekonomie te ‘transformeer’.
Nene sê egter in sy antwoord dat hy nie sulke planne oorweeg nie, en dat dit belangrik is om daarop te let dat dit die taak van ʼn pensioenfonds se trustees is om op ʼn beleggings-strategie te besluit in oorweging van alle faktore in die belang van langtermyn-groei.
Hy sê voorts al wat die regering doen, is om ʼn ‘breë raamwerk’ te verskaf om risiko’s vir die fondse te verminder en sodoende sy lede te beskerm.
Alberts sê Nene weerspreek homself deur te erken dat daar wel regulasies in plek is wat fondse ‘verplig’ om beleggings in ontwikkelingsprojekte rakende infrastruktuur te ‘oorweeg
Hy sê die ‘verpligting’ wat oënskynlik aan die fondse se ‘oorweging’ oorgelaat word, is eweneens verwarend en die vraag kan gevra word hoe openlik die minister se antwoord is, en in hoe ʼn mate dit die groei van die fondse demp.
“Hierdie verwarring, wat ʼn kenmerk van ANC-beleid veral oor die ekonomie geword het, is uiters skadelik, veral gesien teen die agtergrond van die verwoesting van Transnet se twee fondse.”
http://100punt6.co.za/teiken-die-anc-dalk-nou-pensioene-ook/
#Attack