(Jwplayer)

September 14, 2015

#ATTACK: Innocent young Afrikaner man, Jaco Hanekom (19) illegally arrested & brutally assaulted with a shovel and bolt cutter by 3 SA police officers


 Jaco Hanekom (19).



Lede van SAPD Rand Jong Man Aan


BRAKPAN – Jaco Hanekom (19) is deur polisie beamptes aangerand, sy bene, rug en arms is pimpel en pers. Daar was, ook ‘n sny aan sy heup, en sy gewrigte was ook geskaaf.
Volgens Jaco Hanekom (44) is sy seun verlede Dinsdag aangekeer omdat hy glo koperkabels gesteel het. Jaco jnr. os daarna na die selle by die Brakpan Polisiestasie in Sentraal-Transvaal geneem. Jaco is glo later na ‘n kantoor geneem, waar die aanranding plaasgevind het. Volgens hom het drie polisiebeamptes sy seun daarvan beskuldig dat hy by motorfietsdiefstal betrokke sou wees.
Jaco jnr. het dit egter ontken en is ondermeer met ‘n graaf en ‘n boutsnyer (bolt cutter) aangerand. Hy het die volgende dag in die hof verskyn, maar die saak is uitgegooi. Jaco snr. het sy seun Donderdag na ‘n dokter geneem om ‘n volledige mediese verslag te bekom. Hy is glo in die proses om ‘n formele klag by die Brakpan SAPD in te dien. Jaco snr. meen dat as sy seun aan enige misdaad skuldig was dan moet die gereg sy gang gegaan het. Hy sal nie kriminele gedrag goed praat nie, maar voel dat niemand het die reg om enige persoon so aan te rand nie. Lede van die SAPD is nie bo die wet verhewe nie.
Volgens kaptein Joep Joubert, woordvoerder van die Brakpan SAPD, sal sodra daar ‘n saak gemaak is en daar ‘n saaknommer beskikbaar is, die saak soos enige ander ondersoek word. Die normale prosedure sal gevolg sal word
http://bmarksa.org/nuus/lede-van-sapd-rand-jong-man-aan/

☆ Also read:

☆ TUESDAY, AUGUST 25, 2015

Video: Racist assault by black South African Douglasdale police officers on innocent whites... Scary!!!
WATCH: Shocking footage of alleged police brutality in Fourways emerges (WARNING: Graphic images)
http://stopwhitegenocideinsa.blogspot.co.za/2015/08/video-racist-assault-by-black-south.html

☆ Video: Afrikaner Baby plays with cop’s ‘forgotten’ R5 rifle http://stopwhitegenocideinsa.blogspot.co.za/2015/05/this-is-why-south-african-police-lost.html

☆ List of SA police brutality in South Africa:  Afrikaners often arrested on trumped-up fake charges ... - ...
boerenuus.blogspot.com › 2012/04 › afri...
Mobile-friendly - Apr 23, 2012 - Below, some incidents listed on Farmitracker where Afrikaners are arrested on fake ... Disabled Boer couple assaulted by racist cops: and Many other incidents: http://bit.ly/hHzPn6 .

☆ Survives attack by black-racist cop: Kobus Reyneke's teeth bashed ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Dec 13, 2014 - »FARMITRACKER ... Survives attack by black-racist cop: Kobus Reyneke's teeth bashed out outside ...
Oct 28, 2014 - »FARMITRACKER ... Black-racistmetro-cops illegally arrest Afrikaner dads for having dog on leash in ...
Nov 14, 2013 - »FARMITRACKER ... Another blackcop - a large group of black cops and traffic officers surrounded ...

Black cops hatespeech against 2 white youths, Edenvale: 'You ...

www.censorbugbear.org › reports › view
Oct 19, 2013 - Ndluma Hlamini police spokesman confirmed a case of racist assault was lodged by the two men.

#ATTACK