(Jwplayer)

September 28, 2015

#ATTACK: Afrikaner broadcaster & singer /songwriter Mariette Coetzee was brutally attacked by 3 black attackers yesterday



Wreede aanval op omroepster (27/9/2015)

Impala Internet Radio

Aankondiging:

Pretoria: Dit is met groot skok dat ons moes verneem dat een van Impala Radio se omroepsters, Mariette Coetzee, vroeër vandag die slagoffer was tydens 'n huisbraak en fisies wreed deur drie swart mans aangerand is.

Ons vra u as Impala Radio se luisteraars, om vir Mariette in te tree in gebed. Vir genesing nie net vir die uiterlike letsels nie, maar ook die innerlike.

Impala Radio verwerp hierdie lafhartige en barbaarse aanvalle op ons eie mense. Ons mense wie die onskuldig slagoffers is van net nog 'n statistieke inskrywing. Ons mense wie op hopies lê en probeer om agterna die fisiese en sielkundige stukke bymekaar te bring wat deur hierdie gewetenlose barbare agtergelaat word.
Dit terwyl jy en ek intussen die volgende teiken mag wees.
Mag geregtigheid geskied !

Dankie vir u ondersteuning en gebede vir Mariëtte Coetzee.

https://m.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1235183456508197/?type=3&source=48&fs=0

▪ https://twitter.com/ImpalaRadio/status/648356193996554240


▪ https://twitter.com/ImpalaRadio/status/648367284424192001


ATTACK