'n Vrou is dood en haar man beseer vanoggend in 'n aanval Roodeplaat, noord-oos van Pretoria.
'n Vrou is dood en haar man beseer vanoggend in 'n aanval Roodeplaat, noord-oos van Pretoria. @Netwerk24Berig pic.twitter.com/QOH3yi72vC— Nico Gous (@Nico_Gous) 29 June 2016
ʼn Vrou is Woensdag in die vroeë oggendure tydens ʼn vermeende huisroof op ʼn kleinhoewe in die ooste van Pretoria doodgeskiet en haar man gewond.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/pta-vrou-sterf-in-kleinhoewe-aanval/
#StopWhiteGenocideInSA