(Jwplayer)

March 20, 2016

#MURDER: UPDATE: #Tokai-Murder: Franziska Blöchliger (16) was jogging then attacked by four coloureds, tied up, raped anally as well as vaginally and killed!

GENOCIDE KILLER: One of the 4 coloured killers, Jonathan Jonas (21).
Howard Oliver (27) , Jonathan Jonas (21), Jerome Moses (24) and Daniel Easter (32) were arrested after teen, Franziska Blöchliger (16) was jogging, attacked, tied up, raped anally as well as vaginally and killed!
Her body was later found under fynbos, just a stone’s throw away from Pollsmoor Prison
Jerome Moses is the son of a Pollsmoor prison warden
GENOCIDE VICTIM: Franziska with her father Andreas. Franziska was killed in Tokai Forest
#StopWhiteGenocideInSA


Howard Oliver (27) het op die dag van die verkragting van en moord op Franziska Blöchliger by die Klein Constantia-landgoed, waar hy as arbeider werk, verlof gevra "om probleme by die huis te gaan uitsort".
Hy het nooit by sy vrou en twee dogters in Westlake uitgekom nie, sê sy familie.
Die volgende dag is hy, Jonathan Jonas (21), Jerome Moses (24) en Daniel Easter (32) gearresteer.
Mense wat na die 16-jarige meisie gesoek het, het haar op haar maag tussen fynbos in die Tokai-woud gevind. 'N Kledingstuk was styf om haar nek gedraai en haar hande was met skoenveters vasgebind.
Haar iPhone, horlosie, oorfone en 'n diamantring is gesteel.
Selfoonseine van Franziska se gesteelde selfoon het speurders uiteindelik na die verdagtes gelei.
Jonas en Easter, 'n Kongolese burger, is by Jonas se bure in Pinestraat vasgetrek.
Oral in Westlake se nou strate sit mans - baie van hulle buitelanders - by die piepklein sementblokhuisies op die klein erwe. Dit is werkloosheid op sy sigbaarste. Talle kinders drentel in die strate duidelik aan't Stokkiesdraai. Bekommer gemeenskapsleiers sê Westlake se misdaadekonomie word gevoed deur dwelms uit die naburige Wynberg.
By Jonas se ouerhuis het sy tante, Petro Jonas, in trane vertel dat die drie kinders in die huis sedert die arrestasie alleen gelaat is.
Die kinders se ouma, Jonas se ma, Joan Malinga, wat tuberkulose (TB) het, is al geruime tyd in die hospitaal met breinvliesontsteking, sê sy.
In die netjieser deel van Westlake, langs die sakepark, is Oliver se skoonma, Sharon Craig, steeds geskok.
Haar dogter Shannon was eergister in die hof, met 'n pienk serp diskreet versteek tussen die talle hofgangers met pienk T-hemde waarop "Justice for Franziska" staan.
Shannon het haar man se aandag probeer trek, maar hy en sy mede-beskuldiges het glad nie na haar kant gekyk nie. Met die uitgaanslag het hulle die betogers buite die hof aangegluur.
"Geen borgtog, geen borgtog!" Het die hofgangers geskreeu.
"Ons is nou nog in 'n warboel," sê Sharon."Vrae kom in my kop: 'Wat het my skoonseun getrigger?' Hy het 'n geskiedenis van dwelms, maar hy het vir sy gesin gesorg. "
Moses is die seun van 'n bewaarder by die Pollsmoor-gevangenis...
"Franziska se dood het net weer bevestig dat vroue en kinders hulp nodig het," sê Anthea Thebus, ondervoorsitter van die organisasie Women of Westlake (WOW), buite die hof.
Franziska se ouers, Florian en Shireen, het intussen op Facebook gesê die gesin gaan vir 'n ruk oorsee bly.
Die beskuldigdes word in Pollsmoor aangehou totdat hulle op 5 April vir borgtog aansoek doen.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/wat-was-aanval-in-tokaiwoud-se-sneller-20160319
#StopWhiteGenocideInSA