(Jwplayer)

March 12, 2016

#FarmMurder: UPDATE: This is how a nine -year-old girl 's room looks like after BLACK TERRORISTS was finished with her ​!

Is this right ?
How can you live with yourself after doing this to an innocent nine -year-old child ?
What do you call this ?
And this happens every day in 
South Africa ... 
EVERY DAY ...
For how long will the BOER sons and daughters of South Africa allow this to happen ?
Even the STONES CRY OUT for RETALIATION...!!!
#StopWhiteGenocideInSA
UPDATE:
Gesin vermoor: Klein Kayla (9) wou nog vlug

Vier snye gebotterde brood en twee koppies koffie was gister nog op die kombuistafel van die Wes-Randse gesin wat almal grusaam vermoor is.

Kayla Meyer (9) het probeer wegkruip in die motorhuis langs die beskeie huis van haar ma, Marietjie (45), en dié se verloofde, Kennith McCormack (42), toe sy deur die booswigte oorval is. Die drade waarmee die kind vasgebind is, het nog in die hoek gelê waar sy geslaan en verwurg is.

GENOCIDE VICTIM: MURDERED: Kayla Meyer (9)

GENOCIDE VICTIM: MURDERED: Marietjie McCormack

GENOCIDE VICTIM: MURDERED: Kennith McCormack

"Ek weet vir 'n feit dit was nie 'n rooftog nie," sê die eienaar van die kleinhoewe in Rodora, Randfontein, terwyl hy kopskuddend na die toneel stap. Hy wil uit vrees vir viktimisasie nie geïdentifiseer word nie.

Die eienaar se huis is enkele meters van McCormack se tydelike huis, maar hy sê dit het die afgelope Woensdagaand swaar op hul sinkdakke gereën en hy het niks gehoor of gesien nie.

Die gesin bly al die afgelope jaar op sy kleinhoewe en was besig om 'n nuwe houthuis vir hulle daar te bou.

"Ek het vir Kennith Woensdagaand die laaste keer lewend gesien. Hy was op pad na die huis (wat gebou word) toe. Ek neem aan hy het die werkers soos altyd vir hul dag se werk gaan betaal, "sê die eienaar.

Kennith se pa, Monty (73), was ook daar om te kuier.

Eers Donderdagaand het 'n vriend van Kennith daar aangekom en 'n bebloede Monty op klein Kayla se bed gesien.

'VIR DIE EERSTE KEER HET SY GELUK GEVIND, EN NOU DÍT'

Kapt. Appel Ernst, polisiewoordvoerder, sê die polisie het die gebied gefynkam en Marietjie in die houthuis gekry. In dieselfde soektog is Kayla se lyk in die motorhuis gekry, maar daar was geen teken van Kennith nie.

"Die honde-eenheid en helikopters kon niks vind nie. Die volgende dag (eergister) omstreeks 15:00 is sy lyk in 'n ruigte op die perseel (langs die houthuis) gevind. "

Die grondeienaar sê hy het eers later die legkaartstukke bymekaargesit.

Hy glo Kennith is by die houthuis oorval. Toe hy nie terugkom huis toe nie, het sy verloofde gaan ondersoek instel, waar sy ook oorval is.


'n Groot bloedvlek en stukke hare het gister met Rapport se besoek nog in een van die vertrekke van die nuwe huis gelê. Die polisie het beslag gelê op grawe wat daar rondgelê het omdat Kennith en Marietjie albei vermoedelik daarmee doodgeslaan is.

Die eienaar sê Monty is op die bed met die pienk beddegoed (Kayla se bed) doodgeslaan - vermoedelik met 'n koevoet, wat die polisie ook gevat het. Hy glo Kayla het motorhuis toe gehardloop om weg te kruip na Monty in die tydelike huis oorval is.

Niks behalwe Monty se Mercedes-Benz-nutsvoertuig en selfone is gesteel nie. Die Mercedes-Benz, met die selfone en kontant nog daarin, is Donderdag reeds in die Greenhills-area, sowat 20 km van die moordtoneel, gevind.

Ilona Meyer, Marietjie se boesemvriendin en Kayla se peetma, sê Marietjie het nie so 'n wrede einde verdien nie.

"Sy sou haar laaste onderklere weggegee het as dit iemand kon help.

"Marietjie was 'n alleenloper wat nie eintlik familie gehad het nie," sê sy.

Marietjie se ma is oorlede toe sy baie klein was, en haar pa en stiefma is ook intussen oorlede.

Op Facebook het Marietjie elke paar weke 'n boodskap geplaas van hoeveel sy haar pa mis.

"Die McCormacks het haar ingeneem as deel van hul familie. Een van Kennith se familielede het selfs vir haar 'n familiering met 'n groot saffier daarin gegee. Vir die eerste keer in haar lewe het sy geluk gevind en nou gebeur só iets, "sê Ilona.

Marietjie het haar lewe opgegee in Hartbeespoort, waar sy in 'n meubelwinkel gewerk het, om saam met McCormack te gaan bly. Sy het op Facebook geskryf hoe sy met die eerste oogopslag geweet het Kennith is haar lewensmaat.

Dianne McCormack, Kennith se niggie, sê hy het die afgelope tien jaar "heen en weer" in Suid-Afrika en Engeland gewoon. Kennith is 'n kontrakwerker in die boubedryf.

HY WAS ONGELOOFLIK GELUKKIG WAAR HY NOU WAS EN MET HAAR IN DIE PRENTJIE WAS SY LEWE VERVUL.

"Twee en 'n half jaar gelede het hy permanent teruggetrek Suid-Afrika toe en aan Marietjie verloof geraak," sê sy.

"Hy was ongelooflik gelukkig waar hy nou was en met haar in die prentjie was sy lewe vervul."

Kennith word oorleef deur 'n broer, George, wat nog in Engeland woon.

Niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaad/moord-op-gesin-van-4-20160313

■ Barend Pienaar:
Dit is hoe 'n nege jarige meisietjie se kamer lyk nadat SWART TERRORISTE met haar klaar was.

Is hierdie reg?
Hoe kan jy met jouself saamleef om dit aan 'n onskuldige nege jarige kind te doen.
Wat noem jy hierdie?
Hierdie gebeur elke dag in Suid Afrika...ELKE DAG...

Vir hoe lank gaan die seuns en dogters van die Boerevolk hierdie toelaat.

TOT DIE KLIPPE ROEP UIT VIR VERGELDING
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1207468245981492&id=723241771070811&fs=0&ref=bookmarks


#StopWhiteGenocideInSA