HPG besig om 'n plaasaanval te ondersoek op van Mnr Johan Klopper se plaas, werkers was aangeval.
Die plase Einde en Klipfontein verdagtes was gewapen met n handwapen hulle het 'n welder,kragopwekker,boor,en ander gereedskap geroof en kluis oopgebreek. Werkers was vasgemaak.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=772262972905462&id=724897197642040&ref=bookmarks
#StopWhiteGenocideInSA