VICTIM: Gerbrandt van Deventer,
#StopWhiteGenocideInSA
Die eienaar van die restaurant Bella Cibo op Oudtshoorn, Gerbrandt van Deventer, nadat hy letterlik in die hospitaal ingeslaan is deur twee jeugdiges wat hom met bakstene aangeval het toe hy Maandag in die vroeë oggendure sy restaurant gesluit het.
Die straatkindprobleem op Oudtshoorn is buite beheer
#StopWhiteGenocideInSA