#StopWhiteGenocideInSA
Jongman tussen Welkom en Henneman aangeval terwyl hy 'n band omruil.
Lollie Mitchley > Aussiekaners
Vir die wat nog steeds twyfel. So bly ek het die beste besluit geneem. My sister se seun het van Welkom na Hennenman gery en n pap wiel gekry.
Hy was besig om die wiel uit te kry toe stop daar n kar by hom om hom kamstig te help toe val hul hom aan. Gelukkig het die polisie ook gestop en hom gehelp...... dit is die end resultaat.
https://facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1317758194917389/?type=3&fs=0
#StopWhiteGenocideInSA