#StopWhiteGenocideInSA
Universiteit van die Vrystaat.....hier het die blykbaar begin.
‘Dis toe dat hy my uit die bloute oor die kop slaan’
Deur Claudi Mailovich 23 Februarie 2016 13:00
Ju-Mari Pretorius (22), ’n student in BA drama- en teaterkuns aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), is Maandagaand net voordat die Shimlas (UV) en die Madibaz (NMMU) se wedstryd afgeskop het, glo eers deur ’n betoger buite Shimlapark se hekke geslaan, geskop en daarna met ’n megafoon oor die kop geslaan.
“Ek dink ’n mens sal so ’n bietjie skrikkerig voel. Maar ek voel darem nie bang nie. Ek dink dit het meer iets in ons wakker gemaak en dat ons wil opstaan.
“Ons wil ’n verskil maak. Ons wil die regte ding doen. Ek dink meer dit het die beste in my en in ons almal uitgebring.”
Sy sê die voorval het tussen 18:00 en 18:30 plaasgevind.
Betogers het later die aand toegang tot die veld verkry waarna ’n chaos ontstaan het.
Afriforum Jeug, waarvan sy ’n lid is, het al vroegdag begin lede werf by die wedstryd.
Sy sê daar is kort voor die wedstryd reeds vir hulle gesê dat die betogers op pad is.
“Ons groepie het probeer om die hekke toe te hou sodat betogers nie kan inkom by die rugby self nie. In die proses het hulle aan ons begin stamp en stoot en gedruk teen die hekke.”
Sy sê dit het baie aggressief geraak en beweer kampussekuriteit het nie ’n poging aangewend om hulle te help nie.
Hulle is uiteindelik deur die betogers deur die hekke gestoot.
Sy sê die man wat haar met die megafoon bygedam het, het haar eers deur die gesig geslaan en toe geskop.
“Toe draai ek in die proses om en vra: ‘Wat dink jy doen jy?’ Dit is toe dat hy my uit die bloute met die megafoon oor die kop slaan.”
Sy sê hulle het nie verwag dat dit so aggressief sal raak en handuit sal ruk nie. Wie die betogers presies is, weet sy nie, buiten dat die EFF-jeug ook daar was.
Sy sê sy het ligte harsingskudding en het haar nek effens seergemaak en gaan later vandag dokter toe.
“Ons staan op vir respek – vir respek vir alle rasse, alle tale. Vir respek vir ons regte as studente en ons gesonde studente-tradisies. Ons staan op vir gelykheid. Dit is al waarvoor ons staan. Ons soek net daai band tussen almal.”
-BKA

What does it take for the Boers to fight back?
Since the start of 2016 we have seen a relentless anti-white campaign launched by the ANC and supported by their poletzno idiots and apparatchiks in the media and academic institutions.
Afrikaans must go at all Afrikaans universities and make space for the satanic descendants of Ham. Slogans such as “Fuck white people” and “Kill all whites” are spray-painted on walls and T-shirts all over campuses.
Blacks at the universities are openly admitting that an extreme hatred of whites are fuelling the protests and the Communist Minister of Higher Education is not only nowhere to be seen and his silence deafening, he is actively fanning the flames of racial hatred against whites.
For the most part, the white students haven’t done anything about it.
That was until last night at an intervarsity Rugby match between the Port Elizabeth Madibaz playing the Freestate Shimlas at the Bloemfontein Campus.
Eighteen minutes into the game, Black university workers, dressed in EFF attire, stormed onto the field to protest and attack the players. The players hit back and within seconds hundreds of University of the Freestate supporters, mostly whites, stormed onto the field kicked and punched the protesting black workers and sent them scrambling for dear life. Play could only resume 50 min later. Shimlas won 46-19.
What took the boertjies so long?
See...you can take the boer’s language away and kaferize all his universities. You can swear at a Boer and even call for his killing through slogans everywhere. You can scold him for being a “racist”, etc...He will do absolutely nothing...But, NEVER, EVER come between a Boer and his Rugby. Then you will have war.
People just don’t know what Rugby means to a Boer. So allow me to explain.
I am a Boer descendant. My great, great granduncle was Jopie Fourie. My one grandfather was named after a Boer general. I visit the Voortrekker monument, a temple the Boers erected to their God, regularly and even have pictures of it hanging in my living room. It is to me a constant reminder of the covenant my people made with their God on that fateful day of 16 December 1838.
As far as I know, only one other nation, Israel, ever made a covenant with God.
I also remember the heroic people, who when their countries were threatened by the overwhelming odds of the British Empire, never hesitated to take up arms and defend their birthright, because they knew their God was with them. That is one half of it and whenever I think about the Boers, that is what I think about.
But in 1995 I saw a different Boer. A Boer who sold out his God and his birthright for a new god...Rugby.
When the reincarnation of Pontius Pilate came in the form of F.W. de Klerk and put the Volk before a choice, “Do you want to exist as a Christian nation, or shall I free the murderer Mandela so you can play Rugby?”...The nation almost unanimously shouted out, “Crucify Christ and Free Mandela!”
As the country burned down around them, the Boers were sitting five o’clock in the morning, beer in the hand in front of the box, watching Kepler Wessels swinging his willow stick against the Aussies.
Came 1995 the Volk cheered and had tears in their eyes when their new hero Francois Pienaar climbed onto the podium with their murdering saint Mandela and raised the William Webb Ellis Cup above his head. Forgotten was their covenant with their God of 16 December...Now they worshipped at the feet of Rugby. The murderer Mandela and their enemies were their friends.
The Boers seem to have forgotten that seventy years after the crucifixion of Christ, Jerusalem was razed to the ground.
Today as their country is burning around them, their universities being destroyed, their history criminalised and their language banned, all you hear from the Boers is a wailing and gnashing of teeth. You almost feel sorry for them and almost want to join them in sackcloth and ashes as their women are being raped, their children killed and their elderly tortured, but weep for them not, for they still have their beers to sooth the pain and their god Rugby to worship.
Mike Smith's Political Commentary
http://mikesmithspoliticalcommentary.blogspot.co.za/2016/02/what-does-it-take-for-boers-to-fight.html
ALSO READ:
■ Gister se Tukkies videos en gisteraand se videos van die rugby veld "geweld" het E.T se woorde so waar geword! Hier is 'n stukkie van sy DVD wat ek het. Baie mense het nie van hom gehou nie en vir hom gelag...maar sy woorde was waar!
https://facebook.com/story.php?story_fbid=10207998740902899&id=1129490293
■ Classes at UFS AND UP remain suspended
■ #ATTACK: Video: Whites attacked & assaulted by blacks at #TUKS University!
#StopWhiteGenocideInSA