(Jwplayer)

February 6, 2016

ANOTHER #FarmAttack: Black terrorists trying to attacked a Afrikaner Van Rensburg farm couple, but failed to to find a way through the safety gates in the house and ceiling


Plaasaanval:Wes Transvaal ,Wolmaransstad.

'n Mislukte plaasaanval op Mnr Piet v Rensburg en sy vrou Nonna.
Swart terroriste het diefwering oopgebuig en sodoende toegang tot die huis verkry.Ganghekke was egter gesluit en hulle het deur die plafon probeer toegang kry tot die slaapvertrekke.

Hulle was gehoor en het op die vlug geslaan.
Geen verdere inligting nie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=510766742434449&id=100005033835388

#StopWhiteGenocideInSA