(Jwplayer)

December 1, 2015

#MURDER: Afrikaner man beaten with crowbar dies after couple were attacked by blacks at home


opvolg- Ons het gepos gisteraand oor die moord in Honeydew Roodepoort..sterkte en gebede vir die vroutjie en familie.
Johan Mulder
My man Quintin Vermeulen was 33 en is Sondag aan net voor 9uur die aand vermoor. Ons was oorval met swart inbrekers wat my man aangeval het en hyt terug geveg en my beskerm.
Hy is dood agv kopbeserings met n crowbar waarmee hulle hom geslaan het. Ek was in die kamer en kon betyds die deur toedruk en ek het toe net begin blou moord skreeu vir hulp wat eventually gekom het. Niemand is nog arresteer nie.
Alezia Vermeulen.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1268496553176887&id=116298045063416&fs=0

Ek het sopas 'n 'inbox' ontvang van 'n poging tot roof en moord gisteraand. Ons wag vir meer inligting.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1268000459893163&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA