ANC Beleid dat Boere Geskiedenis Verander na Afrikaner Geskiedenis
BLOEMFONTEIN – Presies 116 jaar na die uitbreek van wat tot nou toe as die Anglo-Boereoorl
http://
Barend Pienaar
Die regime het dit goed gedink om die Boere oorlog of Anglo Boere oorlog (1899...1902) te herdoop na die Suid Afrikaanse oorlog.Die ANC het sy ontstaan in 1912 gehad.Hoe op aarde verkry hy die reg om name te verander en sy absolute banale verkragting van ons Geskiedenis te verander... Was daar enige publieke deelname......
Nee maar weereens 'n verraaier binne ons midde.Iemand wat soos ons lyk en wat uit die hand van die ANC vreet.....
Sy naam is Dr. Jan v d Merwe..kurator en voorsitter van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein.
_________________________________________________
"Dr. Jan van der Merwe, voorsitter van die museum, het gesê die museum is tot ’n wêreldgehalte-museum uitgebou. Dit is hervorm van ’n eksklusiewe Afrikaner-museum na een wat alle gemeenskappe se rol in die oorlog uitbeeld."
---------------------------------------------------------------------------
SIKOFANT EN VERRAAIER.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=487609088083548&id=100005033835388&fs=4
They are rewriting our history to destroy our heritage....
#CulturalGenocide #StopWhiteGenocideInSA