Christine reeds meer as ’n week weg
Die soektog na Christine Fourie, die tiener wat op 27 September spoorloos verdwyn het, duur voort.Volgens haar ma, me. Lillianne Fourie, het die polisie se soektog nog niks opgelewer nie.
“Ek voel of my hande afgekap is,” het me. Fourie gesê.
“Het my kind klere, kos en ’n warm slaapplek?”
Enige iemand met inligting oor die 15-jarige, kan me. Fourie by 079 568 4864 skakel. http://highvelder.co.za/23213/christine-reeds-meer-as-n-week-weg/
MISSING