Dit, volgens voorsitter van Vrystaat Landbou se komitee oor wet en orde, Tommie Esterhuyse, wat Oates na haar ontslag uit die La Verna Private Hospitaal op Ladysmith, saam met ander lede van die organisasie besoek het.
Hy sê volgens die Vrystaatse polisie is nog geen verdagtes in verband met die voorval aangekeer nie.
Polisiewoordvoerder Mmako Mophiring sê Oates is deur twee mans buite haar plaashuis oorrompel. Hulle het geld gesoek. Haar hande is agter haar rug vasgebind. Sy is onder meer met ‘n mes in die been en regterskouer gesteek en met ‘n strykyster gebrand.
Esterhuyse het vanmiddag aan OFM-nuus gesê Oates sterk goed aan onder die omstandighede
http://www.ofm.co.za/article/Local-News/171945/Oates-koester-geen-wrok-na-wrede-plaasaanvalALSO READ:
■ #FarmAttack: widow and farmer was brutally attacked, raped, stabbed and burnt with a hot iron during a farm attack on Sunday evening near Van Reenen
#FarmAttack