Insident - Sondag 27 September 2015
Wheatlands plotte, paniek ontvang. Gewapende roof, 2x verdagtes gevang en 2 offisiere in skietvoorval ernstig gewond maar stabiel. Ons wil baie dankie se aan ons manne Kiewiet Pretorius en Thys de Beer vir julle flink en vinnige optrede en reaksie ons bid vir julle volkome herstel. Dankie ook aan Nicky Venter, CPF, EPR Sekuriteit, Netcare 911 en ander bystand wat ons ontvang het. https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=983888314995322&id=428306530553506&fs=0
#FarmAttack