(Jwplayer)

July 8, 2016

DOUBLE #MURDER: UPDATE: Afrikaner couple: Eurika Human stabbed to death & Tewie hacked to death: One black killer appears in court, one still at large

GENOCIDE KILLERS: 
Thamsamqa Howard Sishuba has been arrested (top)
Lebohang Rethabile Lekoro is wanted in 
connection with the double murder of 
Human couple from Great Bra.k River (Bottom)
GENOCIDE VICTIMS: MURDERED
& Eurika & Tewie (70’s) Human from Great Brak River
The woman, Eurika was stabbed 'with a sharp object', She sustained four stab wounds to the neck and chest. The man, Tewie, 72 was hacked with a panga/machete suffering fractures to his upper body and head. . .
Black on White Genocide in South Africa #StopWhiteGenocideInSA

So lyk die moordenaars van die Human egpaar...Help uitkyk vir die tweede gemors.

GROOT-BRAKRIVIER NUUSFLITS - 'n 26-jarige verdagte in 'n dubbele-moordsaak het vanoggend in die Groot-Brakrivier Landdroshof verskyn.

Die man, Thamsamqa Howard Sishuba, word van die moord op 'n Groot Brak-egpaar, Tewie en Eurika Human aangekla.

Sishuba is onder streng polisiebegeleiding na die hofgebou geneem waar hy voor Landdros Retha Pretorius verskyn het.

Sishuba het 'n blou denim en wit sweetpak baadjie aangehad. Landdros Pretorius het die saak na 12 Julie uitgestel vir 'n formele borgaansoek.

Intussen het polisiewoordvoerder, kaptein Malcolm Pojie bevestig dat plaaslike polisie met buurlande se polisiespanne saamwerk om die tweede moordverdagte vas te trek.

Lebohang Rethabile Lekoro word as die meesterbrein agter die gru-moorde beskryf. Polisie vermoed hy het na 'n buurland gevlug.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1433621623331045&id=116298045063416

ALSO READ:

■  GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Dit gaan goed met die Humans se twee honde, Jessica (Staffordshire bull terrier) en Tiekie (Yorkshire terrier), wat vir minstens vier dae in die moordhuis saam met Eurika se liggaam toegesluit was.
Tiekie

Tydens die Human-egpaar se begrafnis op Dinsdag, 28 Junie het buurvrou van die Humans, Amanda Cloete aan die Mossel Bay Advertiser gesĂȘ Jessie en Tiekie is steeds by haar in die huis. Amanda en haar man, Nico het hulle sedert die moord oor die twee honde ontferm.
Jessica was aanvanklik erg gespanne en moes kalmeerpille drink. "Sy het egter nou begin stout raak.
Jessica

Dit is vir ons 'n goeie teken want sy kry weer haar lewenslus terug."
Volgens Amanda is dit nog nie duidelik wie op die lang duur na Tiekie en Jessie sal kyk nie.
"Tot daar 'n finale besluit geneem is, bly die honde by ons." Jessica en Tiekie slaap sedertdien by Amanda en Nico op die bed.
Die egpaar het ook drie ander honde wat vir hulle soos kinders in die huis is.
http://www.mosselbayadvertiser.com/news/News/General/167134/Vermoorde-egpaar-se-honde-by-bure

■  Honderde by vermoorde egpaar se roudiens
Kyk hieronder na 'n video van die begrafnis.
lees meer:  http://www.mosselbayadvertiser.com/news/News/General/166898/Honderde-by-vermoorde-egpaar-se-roudiens

■  DOUBLE #MURDER: UPDATE: Emotional farewell to murdered Afrikaner couple from Great Brak River. No arrests had been made
Hundreds of people attended the memorial service of a couple from Great Brak River who were found murdered in their home earlier this month...
#StopWhiteGenocideInSA