(Jwplayer)

July 4, 2016

#ATTACK: Afrikaner former senior lecturer, Johan Barnard attacked & injured by a black attacker in broad daylight

GENOCIDE VICTIM:

Johan Barnard, survives second attack by a black attacker 

#StopWhiteGenocideInSA

Voormalige senior lektor helder oordag aangeval en beroof

‘n Voormalige senior lektor in chemiese ingenieurswese aan die NWU is Dinsdagmiddag, 28 Junie omstreeks 16:00 in Owenlaan aangeval en van sy persoonlike besittings beroof.

‘n Voormalige senior lektor in chemiese ingenieurswese aan die NWU is Dinsdagmiddag, 28 Junie omstreeks 16:00 in Owenlaan aangeval en van sy persoonlike besittings beroof.
Mnr. Johan Barnard (75) se bakkie was in Owenlaan geparkeer terwyl hy besig was om sake te doen. Nadat Barnard in sy bakkie geklim het om te ry, het ‘n man skielik die passasiersdeur oopgeruk en langs hom ingeklim. ‘n Worsteling het ontstaan, waartydens Barnard se heup beseer is. Die man het sy persoonlike besittings gegryp en het weggekom met sy selfoon, kaarte en R1 000 kontant.
Barnard het uit die bakkie gespring en probeer om hom agterna te sit, maar sy jaagtog is kortgeknip nadat sy bakkie agteruit begin loop het en teen ‘n ander voertuig tot stilstand gekom het.
Albei voertuie het skade opgedoen. Hierdie is die tweede keer wat Barnard onder ‘n rower deurloop. Die eerste keer was in Mokopane.
Barnard gee ‘n paar wenke wat mense kan volg om nie deur dieselfde ondervinding te gaan nie.
– Moenie met al jou besittings in ‘n sak rondloop nie.
– Moenie jou sak op die vloer van die passasiers- sitplek sit nie.
– Hang jou bril om jou nek.
– Neem net die bankkaart wat jy gaan gebruik saam met jou.
– Sluit jou lisensie, ID en paspoort in die voertuig toe.
http://potchefstroomherald.co.za/17940/voormalige-senior-lektor-helder-oordag-aangeval-en-beroof/

#StopWhiteGenocideInSA