(Jwplayer)

July 20, 2016

ANOTHER #MURDER: Vicky Myburg (40) who went missing five days ago found murdered on a smallholding in Andeon

The daughter wrote on Wednesday following the news of her mother's death: "Rest in peace mom, enjoy the rest of the time with daddy ...."
GENOCIDE VICTIM:
Vicky Myburg
#StopWhitwGenocideInSA

Vermiste vrou dood gevind

Die vrou het vyf dae gelede vermis geraak.

’n Vrou is dood in Hercules aangetref nadat Vrydag verdwyn het.

Vicky Myburg (40) se lyk is Sondagoggend in bosse op ’n kleinhoewe in Andeon gekry.

Polisiewoordvoerder kaptein Bonginkosi Msimango sê daar was geen sigbare wonde nie.

“’n Klag van moord is gelê by die Hercules-polisie en ons stel ondersoek in.”

Hercules Sektor 4 se voorsitter, Jan Nel, sê die aanduidings is dat die lyk na die kleinhoewe gebring is.

Myburg is Vrydag deur familie as vermis aangemeld.

Haar dogter het Dinsdag in ’n Facebook inskrywing gevra dat mense sal help om haar ma te soek.

Sy het Woensdag ná die nuus van haar ma se dood geskryf: “Rus in vrede mammie, gaan geniet die res van die tyd saam met pappie en rus sag… Kyk nou of ma vir Alfred (hasie) diep in die blou lug raaksien, jy hoef nou nie meer te soek nie.”

Myburg se familie wou nog nie kommentaar lewer nie.
http://rekordmoot.co.za/78246/vermiste-vrou-dood-gevind/

#StopWhitwGenocideInSA