(Jwplayer)

June 28, 2016

Injured white man with cardiac problem was brutally assaulted by black police officers after accident on R71

Share so that the whole world can see the kind that is supose to protect and serve...
#StopWhiteGenocideInSA
Just attended to a accident on the R71 between Namakgale and Gravelotte. (28 June 2016 @+-10h15)

On my arrival I found a Adult Male still siting behind his wheel, he appeared very shocked and pale.

I did a rapid SAMPLE history on him I found out that he has got a cardiac problem. Not once he was aggressive towards me and I DID NOT smell any alcohol on him.

I then walked down to my Vehicle to get my patient monitor to check the driver.

On my way back a saw four Police Officers removing the guy from his vehicle using excessive force. After they handcuffed the driver they actually assaulted him with their fists on his chest and threw him in the SAPS VAN.

I then told them its not the right way to work after they told me the driver was aggressive and he was drunk. Which was not true.

Even the SAPS MEMBERS on the scene had no reflective vests on as per law.

TO ME IT GOES ABOUT ANY PATIENT, ANY RACE. ALL PEOPLE HAS GOT THE RIGHT TOWARDS MEDICAL CARE.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1204243389626847&id=100001235918978

UPDATE:
ʼn Foto van ʼn man, wat ná ʼn ongeluk deur Limpopo-
polisiebeamptes in ʼn vangwa gegooi word, het sosiale media aan
die gons.
Jaco Gericke, ʼn paramedikus van Maponya 911, het Woensdag
aan Maroela Media gesê hy is Dinsdag deur die brandweer na ʼn
ongelukstoneel op die R71, tussen Namakgale en Gravelotte,
ontbied.
ʼn Motoris, Nicholas Combrinck (53), het na bewering beheer oor
sy bakkie verloor nadat die sleepwa se wiel vermoedelik gebars
of afgebreek het. Die ongeluk het omstreeks 10:15 plaasgevind.
“Die pasiënt was steeds agter die stuurwiel van die bakkie toe ek
op die toneel gekom het. Hy het geskok en bleek gelyk. Hy het
moeilik gepraat en sleg gelyk. Ek het hom vinnig ondersoek en
oor sy gesondheidsgeskiedenis uitgevra en hy het gesê hy het al
voorheen hartprobleme gehad,” het Gericke gesê.
Volgens Gericke is hy terug na die ambulans om die EKG-masjien
te gaan haal en toe hy weer sien het vier polisiebeamptes die
man glo hardhandig uit die bakkie gehaal en agter in ʼn vangwa
geboender.
“Ek het vir hulle gesê dit is nie hoe dinge gedoen word nie. Hulle
het gesê die man was aggressief en dronk, wat volgens my
mening onwaar is. Toe ek hom ondersoek het, het ek gladnie
enige alkohol aan hom geruik nie en hy was gladnie aggressief
nie.”
Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het aan Maroela
Media bevestig die man is in hegtenis geneem, onder meer op
aanklag van dronkbestuur.
“Die man is na die Maphutha L Malatjie-hospitaal geneem vir
waarneming en bloedtoeste,” het Otto gesê. Hy is daarna op
waarskuwing vrygelaat.
Otto het gesê die man het reeds Woensdagoggend in die
Namakgale-landdroshof verskyn op aanklag van roekelose en
nalatige bestuur, dronkbestuur en verset teen arrestasie.
Combrinck is op borgtog van R1 000 vrygelaat. Die saak is tot 27
September uitgestel vir verdere ondersoek.
Otto het gesê as ʼn lid van die publiek voel dat die polisie
onregmatig teen hom of haar opgetree het, kan die voorval by die
Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat (Opod) aangemeld
word.
Gericke het aangedui hy is bereid om Combrinck as getuie by te
staan, sou hy die saak verder neem.
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/vrae-omdat-man-na-ongeluk-in-vangwa-gegooi-is/

#StopWhiteGenocideInSA