(Jwplayer)

June 21, 2016

#FarmMurder: UPDATE: The wounded Afrikaner man begged for his asthma pump as he couldn't breath but the black attackers proceeded to shoot him 2 more times in the chest



GENOCIDE VICTIM: MURDERED:
 Jason le Roux (25)
He was killed in the most senseless way . . .
At 3 am on Thursday morning he woke up to a noise in the house. When he went to go and check he was shot in the chest twice by 3 black attackers, all armed. They took him back to their bedroom where he begged for his asthma pump as he couldn't breath. They proceeded to shoot him 2 more times in the chest and his girlfriend in the leg.
#StopWhiteGenocideInSA
ALSO READ:
■ #FarmMurder: Man was shot four times in the chest by 3 black attackers in his home in Elandsdrift in Lammermoor

Vermoorde van Muldersdrift het ‘soos held’ gesterf

Jason le Roux, ‘n 25-jarige man van Lammermoor in die Muldersdrift-gebied het Donderdag, 16 Junie, “soos ‘n held gesterf” toe drie gewapende mans by sy huis ingebreek en hom geskiet het.

Só het ‘n vriend gesê wat voel die publiek behoort te weet wat daardie oggend gebeur het.

Le Roux wat saam met sy 19-jarige vriendin gewoon het, het omstreeks 03:00 deur ‘n geraas in die huis wakker geword.

“Hy het opgestaan om te gaan kyk, maar is twee keer deur die gewapende mans in die bors geskiet. Hy is terug kamer toe geneem, waar hy gesmeek het vir sy asma pompie aangesien hy gesukkel het om asem te haal.”

Hy is daarna nog twee keer in die bors geskiet. Sy vriendin is ook in die been geskiet en vasgebind.

Die inbrekers het met huishoudelike items sowel as juwele weggekom.

“Sy vriendin het daarin geslaag om haarself te bevry. Sy  kon nie hulp ontbied het nie, omdat haar foon ook gesteel is,” het die vriend gesê.

“Om hulp te kry het sy met ‘n beseerde been na die naaste bure, wat sowat 1km ver is, gehop. Teen die tyd wat sy terug is, was [le Roux] reeds dood.”

Adjudant-offisier, Hitler Ngwenya, ‘n polisiewoordvoerder het die voorval bevestig en gesê ‘n saak van moord en huisinbraak word ondersoek. Nog niemand is in hegtenis geneem nie.

Vroeër vanjaar is Jannie Stander (47), ‘n bekende in veldren-kringe, op sy kleinhoewe in Muldersdrift doodgeskiet.
http://mydigitnews.co.za/vermoorde-van-muldersdrift-het-soos-held-gesterf/

#StopWhiteGenocideInSA