(Jwplayer)

June 26, 2016

Black UNISA lecturer who called white people #cockroaches remains unpunished.

Benny Morota
#StopWhiteGenocideInSA

Vyf maande nadat ’n swart dosent by Unisa wit mense “kokkerotte” op sy Facebook-blad genoem het, is geen stappe nog teen hom gedoen nie.

Netwerk24 berig dat Benny Morota, ’n regsdosent, op 7 Januarie op Facebook geskryf het: “I hate white people and they must go back wherever they come from or alternatively to hell.”

In die kommentaarafdeling onderaan sĂȘ hy, hy wag vir sy werkgewer om hom aan te kla.

In teenstelling word ‘n groot bohaai gemaak oor witmense wat rassistiese opmerkings kwytraak en word hulle gou by die Menseregtekommissie aangekla.

http://100punt6.co.za/swart-dosent-noem-wit-mense-kokkerotte-nog-ongestraf/
http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/dosent-na-wit-kokkerotte-nog-ongestraf-20160625
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1362516007095568&id=116752351671946

#StopWhiteGenocideInSA