(Jwplayer)

June 27, 2016

#ATTACK: Gun shoved in man's mouth after being attacked & assaulted by blacks at home


Rowers druk wapen in man se mond

Twee rowers het ’n vuurwapen in ’n man se mond gedruk toe hulle in sy huis geld by hom gesoek het.


Twee rowers het ’n vuurwapen in ’n man se mond gedruk toe hulle in sy huis geld by hom gesoek het.
Die 28-jarige man is Sondagaand omstreeks 21:25 in Humperdincklaan in sy huis beroof.
Volgens kapt. Mvula Chaka, polisiewoordvoerder, was die man besig om sy huis te sluit toe hy skielik deur ’n man gegryp en teen die muur vasgedruk is.
Daarna het twee mans glo ’n vuurwapen teen die man se kop gedruk en hom in die huis gedwing. Binne die huis is hy deur die twee aangerand.
“Hulle het hom begin skop en slaan terwyl hulle kontant van die man geëis het,” vertel Chaka.
Die man is deur die huis gesleep terwyl sy aanvallers na kontant gesoek het. Die verdagtes het in die hoofslaapkamer die vuurwapen in sy mond gedruk, waarna die man vir hulle gewys het waar in die huis hulle kan geld kry.
Hulle het die man daarna in die slaapkamer vasgemaak en gevlug. Volgens Chaka het hulle die man se motorsleutels geneem, maar nie die motor nie. Sover bekend is dit net kontant wat gesteel is. ‘n Saak van huisroof word ondersoek. Hoewel niemand nog in hegtenis geneem is nie, het Chaka bevestig dat die polisie besig is om leidrade op te volg.
http://vaalweekblad.com/9561/rowers-druk-wapen-in-man-se-mond-2/

#StopWhiteGenocideInSA