(Jwplayer)

June 30, 2016

#ATTACK: Elderly lady (88) was attacked, assaulted & sexually abused by black attackers at her Uitkoms home



88-jarige aangeval en betas by Uitkoms woonstelle

“Dit is ‘n verskriklike ondervinding – dis iets vreeslik!”

“Dit is ‘n verskriklike ondervinding – dis iets vreeslik!” sê ‘n 88-jarige vrou wat Vrydag omstreeks 15:00 in haar woonstel aangerand en byna verkrag is.
Dit volg na ‘n ander inwoner op Donderdag by dieselfde woonstelle met ‘n mes gedreig, en beroof is.

Albei die vroue was deur ‘n traumatiese ondervinding omdat die toegangshek al vir maande buite werking was en enige iemand die kompleks kon betree.
http://potchefstroomherald.co.za/17707/88-jarige-aangeval-en-betas-by-uitkoms-woonstelle/

#StopWhiteGenocideInSA