MISSING: Afrikaner Remax Agent, Hanle Lategan appears to have been abducted before an appointment. Last seen close to the Krugersdorp hospital accompanied by two men
#StopWhiteGenocideInSA
Hanle went missing just after 6pm. She was on her way to our house in Rant en Dal for a 6pm appointment with her 'clients' when she phoned to let us know that they will be a bit late as her clients wanted to pick their child up too. When she didn't arrive we tried to phone her a couple of times, but her phone was off, so we contacted Suzette who then got hold of her hubby etc. and realized something was wrong. We know that they tried to draw money from Hanle's card at the ATM at 18:37 and possibly swapped cars at the hospital, we are now on the look out for a green Opel Corsa 2 door old model, that's as much as we know for now...
https://facebook.com/photo.php?fbid=10154245717027720&id=674162719&set=gm.10153505154606218
ʼn Eiendomsagent van Roodepoort word vermis nadat sy Maandagaand ʼn huis in Krugersdorp aan kliënte sou gaan wys en nie weer teruggekeer het nie. Hanle Lategan, ʼn eiendomsagent by RE/MAX Masters, het glo vermis geraak nadat sy net voor 18:00 op pad was om ʼn huis in Rant-en-Dal aan kliënte te wys. Toe sy nie ná die afspraak teruggekeer het nie, het haar kollegas onraad gemerk en haar gebel, maar haar selfoon was afgeskakel. Dit is egter nie duidelik of Lategan wel die afspraak nagekom het nie. Kapt. Appel Ernst, woordvoerder van die polisie, het aan Maroela Media gesê daar is omstreeks 18:30 by ʼn kitsbank gepoog om geld met Lategan se bankkaart te trek. “Lategan is laas by ʼn privaat hospitaal in Krugersdorp gesien. Die polisie is bewus van gerugte dat daar twee mans by haar was, maar dit is in hierdie stadium net bespiegeling en kan nog nie bevestig word nie,” het Ernst gesê. Ernst het gesê die moontlikheid word ondersoek dat Lategan se verdwyning verband hou met die opspraakwekkende kattebak-moorde vroeër vandeesmaand in Krugersdorp, maar daar is nog geen bewyse dat die sake met mekaar verband hou nie. Kevin Mc Alpine (29), ʼn makelaar van Krugersdorp, se liggaam is Donderdagaand (http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/nog-n-kattebak-moord-in-krugersdorp/) in sy motor se kattebak gevind. Net meer as twee weke vantevore is Anthony Schofield (67) se liggaam in die kattebak van sy motor in Premierstraat in Krugersdorp-Noord gevind. Schofield het glo ook as makelaar gewerk.
Volgens Eblockwatch word die publiek versoek om op die uitkyk te wees vir ʼn groen tweedeurOpel Corsa met die nommerplaat TGS 883 GP. Mense wat die motor gewaar, kan dit by die naaste polisiestasie aanmeld...
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/roodepoort-eiendomsagent-vermis-na-afspraak-met-kliente/
#StopWhiteGenocideInSA